Monday, January 10, 2011

Antoinette en haar maats

Diederik
Heinrich
John-Michael
Jeandre
Elzaan
Zvezdenah
Michael


Ellinise
Antoinette en Jeandre
Antoinette en John-Michael
Op die wipmat.
Ek en John-Michael se ma het die pad gevat na Paternoster met die kinders en hope foto's geneem.  Die kinders was naderhand keelvol ge-pose.
By Mykonos se games arkade.
Antoinette en haar maats geniet die vakansies en speeltye.

My kind

'n Doodgewone gesin wat aan die Weskus van Suid-Afrika woon, se lewe word, meestal deur foto's, hier gewys.