Omdat sy met eksamen besig is en Saterdag (gister) netbal gespeel het, het ons besluit om die partytjie vandag (Sondag, 5 Junie) te hou, oor middagete, wanneer geen kind behoort te studeer nie. Hier is 'n paar van die verjaardagfoto's.
Koeldrank is in vulkane verander! |
Daar is gelag... |